Buy Tickets
Safari™ Couch Conversations 28 May
Date: Wednesday, 28 May 2025 - Wednesday, 28 May 2025
Price: R0,00
Venue: Safari Outdoor, Stellenbosch View map
- Doors open: 18:00
- Show Starts: 18:30
- Show Ends: 22:00
About this event:
Kom kuier saam met welbekendes: Sjef Nic van Wyk en Rikus de Beer.
Nic gaan gesels oor sy liefde vir jag, kos, die Safari leefstyl en deel sy jagstories en kulinêre kundigheid met die teenwoordigheid van Rikus de Beer as Nic se gas.
Nic bedien 'n verskeidenheid smullekker verversings.
Besperkte plekke beskikbaar.